Quantcast
Channel: Lona se reviews
Browsing all 78 articles
Browse latest View live

Lekker boeke vir 9jariges plus!

 Jacobs, Jaco: Zackie Mostert en die super stinkbom( LAPA, 2017) R85Die 13de titel in hierdie gewilde reeks stel weereens nie teleur nie! Zackie en Vincent sluit by die skoolkoor aan omdat hulle op die...

View Article


'n Mengelmoes van kinder-en jeugboeke

‘n Potpourrie van Afrikaanse kinder-en jeugboeke:Krahtz, Karin: Elton die verskriklike April verloor dit!( Tafelberg, 2017)Elton amper famous April en juffrou Brom (2015) was ‘n heerlike reguit op die...

View Article


Kewer-koningin wil koning kraai!

Leonard, M.G.: Kewer-koningin(PROTEA, 2017) R195  Afrikaanse vertaling Kobus GeldenhuysLucretia Cutter het nou daarin geslaag om haarself te metamorfoseer na ‘n kewer, en vir haar is die tyd nou ryp om...

View Article

'n Versteekte krokodil en boosaardige broers..

Jacobs, Jaco:  Daar’s nie ‘n krokodil in hierdie boek nie( LAPA, 2017) Illustrasies deur Chris VenterKombineer Jaco se storie-vernuf met Chris Venter se verfrissende humoristiese oog, en die boek kan...

View Article

Van n sirkus tot spoke en kupido

Scheeres, Solet en Van Heerden, Die leeutemmer se assistant(LAPA, 2017)Min het Martjie geweet toe Bertus haar uitdaag om op die trein te klim en tot bo-op die leeu se krat te gaan staan, dat sy langs...

View Article


'n Besondere groep nuwe prenteboeke

 Gaudesaboos, Pieter en Francis, Lorraine( PROTEA, 2017) Afrikaanse vertaling deur Rentia Bartlett-MöhlStel jou voor ‘n seuntjie wat altyd moeg is en oral aan die slaap raak!- Walter slaap as hy swem,...

View Article

Ligte pret vir kleintjies en 'n besondere jeugboek

Ligte pret vir die kleintjies! En ‘n besondere Jeugboek…Wilde diere( LAPA, 2017) Afrikaans deur Mia Oosthuizen.R80 elk.Hierdie stewige kartonboek met versteekte diere is ‘n voorbeeld van die tipe boeke...

View Article

Baas Baba tot sterre en planete

Frazee, Marla: Baas Baba se Baas( PROTEA, 2017) Afrikaanse vertaler Amelia de VaalBaas Baba word opgevolg met hierdie vermaaklike verhaal waarin Baas Baba onttroon word deur die nuwe babasussie. Sy...

View Article


Lillie die heksie met liedjies vir peuters

Smit, Gertie(comp.) : Liedjies vir pikkies en peuters( Tafelberg, 2017)40 Versies uit die boek Rympies vir pikkies en peuters is getoonset vir 1-3jariges. Die boek bevat ook ‘n CD verwerk in...

View Article


Van 'n besoeker tot 'n somer vakansie

Damm, Antje:   Die besoeker( PROTEA, 2017) In ‘n donker vertrek sit ‘n eensame figuurtjie Elise wat so bang vir alles is dat sy altyd  by haar huis bly waar sy minder bedreig voel as in die wêreld daar...

View Article

Van prenteboeke tot Asterix

Resensies van kinder/jeugboeke 2/2018:Davies, Benji: Die stormwalvis in die winter( PROTEA, 2018)Afrikaans deur Rentia Bartlett-Möhl.Die Stormwalvis se verhaal word verder vertel in hierdie verhaal...

View Article

Volksverhale en Onder my vel

Resensies van Afrikaanse  Kinder/Jeugboeke 3/2018:Magona, Sindiwe:  Volksverhale uit Afrika 1-9 ( David Philips, 2016) 2de uitgaweHierdie reeks het reeds in 2014 verskyn.  9 titels handel oor ‘n...

View Article

Article 0

Resensies van kinder/jeugboeke 4/2018:DeWet Hugo: Die vloek van vreesbaai- Grilgrypers ( H&R, 2018) Of dit nie erg genoeg is dat sy ouers na die kusdorpie Vreesbaai getrek het en hy ‘n nuwe skool...

View Article


Liewe Heksie , Klapper die drakie tot 'n slymboek!

Vels, Verna: Liewe Heksie en die helikopter( H&R, 2018) Illustrasies deur Vian OelofsenHierdie is die derde pragtige groot formaat- boek wat volg op Liewe Heksie en die silwer roos en Liewe Heksie...

View Article

Nina en die crazy klere

Van der Colff, Elizbè : Nina en die crazy klere( Tafelberg, 2018) Illustrasies deur Chris Venter.Hierdie is die derde boek in die gewilde Nina-reeks en volg op Nina en die wacky hare , en Nina en die...

View Article


Van perde, mummies, drakies ,kewers en Max die masjien

Resensies van Afrikaanse kinder/jeugboeke nr 6/2018Van Balen, Theresa: ‘n Piekniek op die strand( LAPA, 2018) Illustrasies Zinelda McDonald.Beginner lesers het hier die geleentheid om saam met die twee...

View Article

Paddington, Boelies, en Hanli die hasie

Bond,  Michael:  Paddington( PROTEA, 2018) Afrikaans deur Amelia de Vaal.Illustrasies deur R.W. AlleyDrie Paddington verhaaltjies word hier in een publikasie aangebied- Paddington die kunstenaar, in...

View Article


Huppelkind, Raaiselklip, Harry Griesel, Lotta en 'n Superskurk

Kühne, W.O. : Huppelkind en prentjies van Dorothy Hill Kühne( Tafelberg, 2018)Al huppelend saam met hierdie kind  is dit heerlik om hierdie prag versameling van ‘n klassieke werk in Afrikaans weer...

View Article

Spanningsverhale maar baie verskillend!

Drie uiteenlopende, maar defnitief spanningsverhale vir tieners:De Wet Hugo, Kamp van monsters- Grilgrypers 3( H&R, 2018)Tannie Temba, Clayton se pa se nuwe verloofde waarsku hom dat sy sy grootste...

View Article

'n Verlore pikkewyn en baie honger reus

Freedman, Claire en Hindley, Kate: Die verlore pikkewyn-‘n Paul en Vlekkie verhaal( PROTEA( 2018)Afrikaans deur Carmen Hansen-KrugerVir die beste maats Paul, Rosa en Vlekkie is dit die lekkerste van...

View Article
Browsing all 78 articles
Browse latest View live