Liewe Heksie , Klapper die drakie tot 'n slymboek!
Vels, Verna: Liewe Heksie en die helikopter( H&R, 2018) Illustrasies deur Vian OelofsenHierdie is die derde pragtige groot formaat- boek wat volg op Liewe Heksie en die silwer roos en Liewe Heksie...
View ArticleNina en die crazy klere
Van der Colff, Elizbè : Nina en die crazy klere( Tafelberg, 2018) Illustrasies deur Chris Venter.Hierdie is die derde boek in die gewilde Nina-reeks en volg op Nina en die wacky hare , en Nina en die...
View ArticleVan perde, mummies, drakies ,kewers en Max die masjien
Resensies van Afrikaanse kinder/jeugboeke nr 6/2018Van Balen, Theresa: ‘n Piekniek op die strand( LAPA, 2018) Illustrasies Zinelda McDonald.Beginner lesers het hier die geleentheid om saam met die twee...
View ArticlePaddington, Boelies, en Hanli die hasie
Bond, Michael: Paddington( PROTEA, 2018) Afrikaans deur Amelia de Vaal.Illustrasies deur R.W. AlleyDrie Paddington verhaaltjies word hier in een publikasie aangebied- Paddington die kunstenaar, in...
View ArticleHuppelkind, Raaiselklip, Harry Griesel, Lotta en 'n Superskurk
Kühne, W.O. : Huppelkind en prentjies van Dorothy Hill Kühne( Tafelberg, 2018)Al huppelend saam met hierdie kind is dit heerlik om hierdie prag versameling van ‘n klassieke werk in Afrikaans weer...
View ArticleSpanningsverhale maar baie verskillend!
Drie uiteenlopende, maar defnitief spanningsverhale vir tieners:De Wet Hugo, Kamp van monsters- Grilgrypers 3( H&R, 2018)Tannie Temba, Clayton se pa se nuwe verloofde waarsku hom dat sy sy grootste...
View Article'n Verlore pikkewyn en baie honger reus
Freedman, Claire en Hindley, Kate: Die verlore pikkewyn-‘n Paul en Vlekkie verhaal( PROTEA( 2018)Afrikaans deur Carmen Hansen-KrugerVir die beste maats Paul, Rosa en Vlekkie is dit die lekkerste van...
View ArticleVan spookmonsters tot by die geheim van die woud
Kaibllinger, Sonja: Harry Griesel en die spookmonster( H&R, 2018) Afrikaans deur Irma Badenhorst.Asof dit nie genoeg is dat tannie Sharon nie kan begryp dat Grieselgryper Harry kan eet nie, moet...
View ArticleWiplala is 'n leesgenot!
Schmidt, Annie M.G. : Wiplala ( PROTEA, 2018) Illustrasies deur Philip Hopman.Vertaler Amelia de Vaal.Die gesin Blom en hulle kat Vlieg voer maar ‘n vervelige bestaan met Menner Blom wat wat besig is...
View ArticleBoeke vir kleintjies
Kleure- H&R, 2018 ‘n Kleurvolle kartonboekie met stewige bladsye en twee skuifslotte wat kleintjies in staat sal stel om die kleure rooi, blou, groen, oranje, geel,bruin, pienk, pers, swart en wit...
View Article'n Krismisengel met 'n boodskap
Maartens, Wendy : Kerneels en die Krismisengel (PROTEA, 2017) . Illustrasies deur Anneliese Voigt-Peters. Ook beskikbaar in Engels: Chris and the Christmas Angel.Kerneels is ‘n agt-jarige seuntjie. Sy...
View ArticleAs mens geluk kon proe
Bezuidenhout, Zelda: As mens geluk kon proe( LAPA, 2018)Hierdie naaswenner in LAPA se jeugromankompetisie bied ‘n oortuigende verhaal wat sentreer om die hoofkarakter, Arnelia van Zyl wat besluit om...
View Article'n Eiland besoek kan onvergeetlik wees!
Wasserman, Elizabeth: Elf dae op ‘n eiland( Tafelberg, 2018)Na die uiters gewilde Elf dae in Parys verskyn ‘n tweede boek waarin die hoofkarakter Danika haar onverwags bevind op ‘n tropiese eiland en...
View ArticlePrenteboeke te kus en te keur
Bachelet, Gilles: Die ridder Buik-op-den-bodem(PROTEA, 2018) Uit Frans vertaal deur Nicol Stassen.Die ridder is heeltemaal nie wat ‘n leser verwag nie- ‘n slak wat oorlog verklaar teen sy vyand...
View Article'n Boomhuis en middernagbende!
Griffiths, Andy: Die boomhuis met 13 vloere( PROTEA, 2018) Illustrasies deur Terry Denton. Uit Engels vertaal deur Kobus Geldenhuys.Die twee vriende Andy en Terry bly in ‘n boomhuis met 13 vloere! Daar...
View Article'n Tier, rondomtalie ry, nuus luister, en potjie gebruik en wie waar woon...
Hofmeyr, Dianne: Op die rug van ‘n tier( Tafelberg, 2018) Illustrasies deur Jesse HodgsonNa ‘n besoek aan ‘n kunsgalery waar Tom en die tier in die skildery mekaar dopgehou het, teken hy die tier tuis....
View ArticleHokaai Lulu, Die dag van die draak, Zackie Mostert, Kleuterland en Skuif
Resensies 1/2019:Viljoen, Fanie: Hokaai, Lulu( LAPA, 2018) Illustrasies deur Elsbeth Eksteen.Die gewilde reeks met kunstige Lulu as hoofkarakter kry ‘n 5de titel by! Lulu verjaar, en nadat die...
View ArticleSkandalige susters Smit, tweede kans en ruk-en-rol-rugby
Radloff, Adeline en Van Houwelingen, Alex: Die skandalige susters Smit( Tafelberg, 2019)Sara Sloot-Smit hoor herhaaldelik van haar ouers hoe ‘n gelukkige meisie sy is. Sy woon in ‘n buurt wat getuig...
View ArticlePragtige prenteboeke vir groot plesier
Blabeley, Aaron: Moeps die skelm, Moeps die Mops, en Moeps die wenner( Protea, 2019). Rymvertalings deur Philip de Vos.Hierdie 3 hardeband prenteboeke met Moeps as die astrante sentrale karaktertjie...
View Article'n Grillerige storie gevolg deur karre en kroeks
De Wet Hugo, Die meisie in die maanlig( H&R, 2019) Grilgrypers 4.Die vierde titel in ‘n gewilde uiters grillerige reeks wat weereens jou as leser hipnotiseer met al die onverklaarbare en...
View ArticleVan towermeisie en 'n kat tot 'n betowerende jeugboek Raaiselster
Grobler, Mari: Bella en Sebastiaan( Tafelberg, 2019) Illustrasies deur Alex van Houwelingen.Hierdie aantreklike leesboek vir 9-12jariges bevat vier stories oor Bella en haar kat Sebastiaan, nl. Bella...
View ArticlePrenteboeke vir groot plesier met Tjoppie, die hasie van fluweel en Dr. Seuss
De Villiers, Liz: Tjoppie en die skat(H&R, 2019) Illustreerder Vian Oelofsen.Om te grawe is Tjoppie se gunsteling tydverdryf. Toe hy op iets eienaardigs in die tuin afkom wat bo die grond uitsteek,...
View ArticleLulu, Toring van Jasmyn en Sindikaat
Lulu se nuwe avontuur, en die SANLAM pryswenners 2019:Viljoen, Fanie: Olke bolke, Lulu( LAPA, 2019)Illustreerder Elsbeth Eksteen.Fanie Viljoen se gewilde reeks oor die dogtertjie Lulu met die talent om...
View Article101 Nagmerries deur Jaco jacobs
Jacobs, Jaco: 101 Nagmerries(LAPA, 2019). Illustrasies deur Imile Wepener.Net om na die inhoudsopgawe van hierdie versameling van 101 nagmerries tekyk laat jou asem behoorlik wegslaan! 296 bladsye...
View ArticlePragtige prenteboeke om die jaar in te lui1
Prenteboeke 1/2020:Baker-Smith, Grahame: Die ritme van die reën( PROTEA, 2020). Uit Engels vertaal deur Deborah Steinmair.Hierdie pragtige poëtiese teks en illustrasies is ‘n viering van water en die...
View Article